The Arborists Project is currently making some changes, starting with a change of the Arborists Project Google Group. The link to request to join the new group is on the Arborists Project page. Alternatively, if you send me your preferred email address for google groups, I can send you an invitation to join. Thanks for being part of the Arborists. Sarah and I look forward to you being involved as the Project moves forward. Gillian, co-Leader, Arborists Project
n Nuwe Source-a-Thon begin op 30 September 2017 en duur 72 uur !!!
Daar is baie pryse om te wen en dit gaan vet pret wees.
Hoop om julle daar te sien, as julle huiwerig is, ons sal later soekskakels vir doopregisters gee wat nog nie aanlyn is by Family Search nie - en ons is natuulik altyd gereed om te help, so vra gerus
Ons gaan bronne soek en op al die Suid Afrikaanse profiele plaas wat nog soos weeskindertjies rondhang in die unsourcedblad vir die tydperk 1807-2007
Hier is die besoekblad vir instruksies. Sien uit daarna om van julle te hoor !!!
Bokke bo
Die Suid Afrikaanse span
Hi,ek het so pas uitgevind my niggie is ook met 'n Christiaan Jacobus Liebenberg getroud.gebore 1979.Sover bekend bly hulle in Centurion.Kan jy moontlik hom verbind aan enige van jou lyne?
Daar is op die oomblik besprekings in die G2G aangaande ons werkwyse, hoe ons die probleem van LNAB in die toekoms gaan hanteer en algemene sake:
Dit is vir ons as projek bestuurders baie belangrik dat almal tevrede en gelukkig moet wees binne die projek.
Jou opinie maak saak !!
Gaan lees asseblief en plaas jou stem by die bespreking sodat almal deel kan wees van die besluite.
As jy nie iets in die hulp bladsy verstaan nie of nie hou van die manier waarop ons wil werk nie, of selfs as die bewoording nie vir jou reg is nie, plaas asseblief jou kommentaar hier:
[Help Afrikaans] of neem hier aan die bespreking deel [G2G]
Hier is die bespreking oor LNAB, plaas asseblief ook jou kommentaar hier:
[G2G]
Vir inligting oor veranderings
[G2G]
Ons waardering vir die tyd wat julle bereid is om op te offer en by voorbaat dank vir jul insette.
Geniet die naweek en lekker familie soek
SA Roots projek korps
Have you registered for the April 2023 Connect-a-Thon yet?
Please join the South African Springboks is our quest we will have lots of fun while we upgrade our South African family
The link to follow is : https://www.wikitree.com/g2g/1553800/have-you-registered-for-the-april-2023-connect-a-thon-yet?show=1555665#c1555665
Looking forward to see you there
Warm regards
News and update on the ABW project by Marco Nel
Read all about it here: https://www.wikitree.com/g2g/320578/anglo-boere-oorlog-second-boer-war and Here: https://www.wikitree.com/wiki/Space:Anglo_Boer_War
Do join the conversation if you had family members that was involved in this battle
Warm regards Ronel [SA Roots leader]
https://www.wikitree.com/g2g/896948/voortrekkers-se-name-wat-saam-met-dingaan-gesterf-het?show=896978#c896978 Gaan kyk gerus as jy belangstel in die Voortrekkers wat saam met Retief gesterf het
The Arborists Project is currently making some changes, starting with a change of the Arborists Project Google Group. The link to request to join the new group is on the Arborists Project page. Alternatively, if you send me your preferred email address for google groups, I can send you an invitation to join. Thanks for being part of the Arborists. Sarah and I look forward to you being involved as the Project moves forward. Gillian, co-Leader, Arborists Project
Feel like helping the South African project ?
Here is how - while having a bit of competion and lots of fun :-D
The 2018 Source-a-Thon is coming soon! Save the dates: September 28-October 1.
Registration is currently open Registration Our home page Springbokke wil give you more information
Do join us
Regards
SA Roots Team
Here's a Project update you might be interested in :)
Greets,
The South African Roots Project Team
Regards the SA Roots Team
Daar is baie pryse om te wen en dit gaan vet pret wees. Hoop om julle daar te sien, as julle huiwerig is, ons sal later soekskakels vir doopregisters gee wat nog nie aanlyn is by Family Search nie - en ons is natuulik altyd gereed om te help, so vra gerus Ons gaan bronne soek en op al die Suid Afrikaanse profiele plaas wat nog soos weeskindertjies rondhang in die unsourcedblad vir die tydperk 1807-2007
Hier is die besoekblad vir instruksies. Sien uit daarna om van julle te hoor !!! Bokke bo Die Suid Afrikaanse span
We have updated our page with the historical correct place names to help our members
Please follow this link [1]
Hope this will help. Regards SA Roots team
It's spring (in some Countries) so time for some cleaning, perhaps you would like to help ?
See Join Team SA Springboks for the 'Spring' Clean-a-Thon 2017 !
Greets from the Netherlands,
Bea
Daar is op die oomblik besprekings in die G2G aangaande ons werkwyse, hoe ons die probleem van LNAB in die toekoms gaan hanteer en algemene sake: Dit is vir ons as projek bestuurders baie belangrik dat almal tevrede en gelukkig moet wees binne die projek. Jou opinie maak saak !! Gaan lees asseblief en plaas jou stem by die bespreking sodat almal deel kan wees van die besluite. As jy nie iets in die hulp bladsy verstaan nie of nie hou van die manier waarop ons wil werk nie, of selfs as die bewoording nie vir jou reg is nie, plaas asseblief jou kommentaar hier: [Help Afrikaans] of neem hier aan die bespreking deel [G2G] Hier is die bespreking oor LNAB, plaas asseblief ook jou kommentaar hier: [G2G] Vir inligting oor veranderings [G2G] Ons waardering vir die tyd wat julle bereid is om op te offer en by voorbaat dank vir jul insette. Geniet die naweek en lekker familie soek SA Roots projek korps